Ver in die ou Kalahari

 

 

Boeta op die Polaris          Aroab se stofstraatjies 

 

Lammers in die hanskraal    Die jongspan

 

Ek in die hanskraal met ‘n Afrikanerbokkie.    Regs: Die Switserse melkbokke word ingespan om die hanslammers melk te gee.

 

Die hanskraal – laat my altyd dink aan die gedig “Optelwoorde” van Koos van der Merwe. Ek spandeer baie tyd daar….

 

Die groen Cruiser se battery is pap!  Regs is die pan – daar groei minder as niks! 

Die dam op Koopmansvlei – die wit “sand” is eintlik soutneerslag.

Die dorperlam regs is blind, het grassaad in sy oë gekry. Siestog, hy loop teen alles vas, maar hy kan darem die water-en voerbakke ruik. Hy kry elke dag salfies in sy oë.

 

Pitstop by Askham.  Regs is  Ou Pampoen – ‘n 1980 Toyota Landcruiser, werk nog elke dag!

Boeta slaap’n hond uit ‘n bos uit.  Regs:  Ou Weeskind werk lankal nie meer nie….

Boeta met ‘n hansie.      Die plaashuis op Aweras.

Wanneer ons weer plaas toe gaan, gaan Boeta sy eerste wildsbok skiet.

WATCH THIS SPACE!!!         😉