GOD’s ABC’s

Although things are not perfect

Because of trial or pain

Continue in thanksgiving

Do not begin to blame

Even when the times are hard

Fierce winds are bound to blow

God is forever able

Hold on to what you know

Imagine life without His love

Joy would cease to be

Keep thanking him for all the things

Love imparts to thee

Move out of “Camp Complaining”

No weapon that is known

On earth can yield the power

Praise can do alone

Quit looking at the future

Redeem the time at hand

Start everyday with worship

To “thank” is a command

Until we see Him coming

Victorious in the sky

We’ll run the race with gratitude

Xalting God most high

Yes there’ll be good times and yes some will be bad, but….

Zion waits in glory…..where none are ever sad!

-Author Unknown

Eskom HELPDESK

ESKOM HELPDESK

 

Ek weet nie wat hul nommer is nie, maar ek sal in elk geval nie bel nie.   😉

How to be a kid again…

  • Dot all your “i”s with smiley faces.
  • Sing into your hairbrush.
  • Grow a milk moustache.
  • Read the funnies; throw the rest of the paper away.
  • Dunk your cookies.
  • Step carefully over sidewalk cracks.
  • Try to get someone to trade you a better sandwich.
  • Give someone a hug around the neck.
  • Blow the wrapper off a straw.
  • Make a face the next time someone tells you “No.”
  • Ask “Why” a lot.
  • Have someone read you a story.
  • Wear you favourite shirt with your favourite pants even if they don’t match.
  • Eat dessert first.
  • Say “duh” when stuff is obvious.
  • Put an orange slice in your mouth, peel side out, and smile at people.
  • Innocently say your prayers.
  • Ride a rollercoaster twice in a row.
  • Run through the sprinkler with your clothes on.
  • Start thinking about what you want for your next birthday.
  • Lie on your back in a field and look at pictures in the clouds.

Ek het al ‘n paar van die goed gedoen en dis tog te lekker.  Ek dans ook baie met my 2 hondjies – hulle is mal daaroor! En natuurlik boom klim. As die boom lekker lae, stewige takke het, dan laat waai ek!! Maar darem nie tot heel bo nie – ek’s mos middeljarig en ly nog boonop aan hoogtevrees ook…   😉

Geniet dit

 

Sjokolade!

Is jy dalk ook ‘n “sjokolis” soos ek?  Hier is ‘n paar interessante feite oor sjokolade:

  • Sjokolade het minder kaffeien as tee, koffie en Coca Cola.
  • Sjokolade bevat anti-oksidante wat kanker en hartsiektes kan verminder.
  • Die rak lewe van ‘n stafie sjokolade in ongeveer een jaar.
  • Cadbury’s in Engeland het in 1842 die wêreld se eerste sjokolade stafie gemaak.
  • Die Switsers eet die meeste sjokolade, ongeveer 8.6 kg ‘n jaar per persoon.
  • Sjokolade bevat theobromien,  wat verlangs verwant is aan kaffeien en magnesium.  Hierdie chemiese stof word in sommige kalmeermiddels aangetref.
  • Daar word geglo dat sjokolade ‘n chemiese stof in jou liggaam vrylaat wat baie dieselfde is as dit wat geproduseer word wanneer jy verlief is.
  • Sjokolade vervaardigers gebruik 20% van die wêreld se grondboontjies en 40% van die wêreld se amandels.
  • Daar is absoluut geen verband tussen sjokolade  en aknee nie, soos enige hedendaagse dermatoloog jou sal vertel.
  • Sjokolade kan ander geure en reuke absorbeer en moet liefs vêr weggehou word van huishoudelike chemikalieë.

MAAR

 Sjokolade kan ook dodelik wees…

Jy is nie die enigste een wat van sjokolade hou nie.  Sjokolade is uiters verslawend vir ons honde vriende!  Klein hoeveelhede sjokolade mag dalk nie skadelik wees vir jou hond nie, maar as hy eers ‘n smaak daarvoor ontwikkel het sal niks hom keer om nog te probeer kry nie.  En in groot hoeveelhede kan sjokolade lei tot epileptiese aanvalle en vergiftiging in honde.

Die giftige deel van sjokolade is die theobromien wat onskadelik is vir mense, maar dodelik is vir honde.

www.extremechocolate.com

www.ezinearticles.com

www.buzzle.com

Fragile – Sting

Vriendelike versoek van Tarzan…..

Plant asseblief bome, moenie hulle afkap nie!!    

 

Mej Suid-Afrika 1963: Louise Crous

 

 

 

 

 

Op die foto links maak Louise haar  gereed vir die Mej Wêreld Kompetisie in Londen. Sy lyk vir my nogal baie soos ‘n jong Elizabeth Taylor.  Op die foto regs is Louise saam met Mej VSA en Mej Argentinië.

Optelwoorde – Koos van der Merwe

Ek is versot op gedigte en kortverhale.  Lees nie graag “boek” nie, behalwe as dit nie-fiksie of ‘n goeie biografie/outobiografie is.  Is nie eintlik een vir fiksie nie (ek weet ek mis uit op baie, maar ek belowe om daaraan te werk).     

Hierdie gedig van Koos van der Merwe is een van my gunsteling gunstelinge!

 

OPTELWOORDE

tussen dwaaldistels en doringspore

in die soekloop op die verwegpad

soos genadelig lê daar optelwoorde

wat ‘n wegloopsiel weer huistoe kan vat

optelwoorde

vir ‘n valkind

optelwoorde

wat verloormense vind

in die skaduweelaagtes

diep gaan haal

en huistoe bring

na die optelkraal

 

Prins William gaan trou!!!

                                               

Jammer!  Kon dit nie weerstaan om die een te plaas nie….sien dit maar as ‘n “belated” Aprilgek-grappie.   😉   Maar stel jou voor dit gebeur regtig, watse konsternasie sal nie in die die “firm” veroorsaak nie!!

Previous Older Entries