Feeds:
Bydraes
Comments

Archive for the ‘Uncategorized’ Category

Geniet dit

 

Read Full Post »

Sjokolade!

Is jy dalk ook ‘n “sjokolis” soos ek?  Hier is ‘n paar interessante feite oor sjokolade:

Sjokolade het minder kaffeien as tee, koffie en Coca Cola.
Sjokolade bevat anti-oksidante wat kanker en hartsiektes kan verminder.
Die rak lewe van ‘n stafie sjokolade in ongeveer een jaar.
Cadbury’s in Engeland het in 1842 die wêreld se eerste sjokolade stafie gemaak.
Die [...]

Read Full Post »

 
 
 
 
 
Op die foto links maak Louise haar  gereed vir die Mej Wêreld Kompetisie in Londen. Sy lyk vir my nogal baie soos ‘n jong Elizabeth Taylor.  Op die foto regs is Louise saam met Mej VSA en Mej Argentinië.

Read Full Post »

Prins William gaan trou!!!

                                               
Jammer!  Kon dit nie weerstaan om die een te plaas nie….sien dit maar as ‘n “belated” Aprilgek-grappie.   ;-)   Maar stel jou voor dit gebeur regtig, watse konsternasie sal nie in die die “firm” veroorsaak nie!!

Read Full Post »