‘n Moerse diep VROUE gedig….

Ruk af jou bra, laat niks oppie aarde jou pla

Los jou hare vuil, kap groente met ‘n byl

Drink kleurige drankies.  Lê leeg op publieke bankies

Trek gesig vir jou man.  Want jy kan.

Lê rond en wees sleg.  Dis jou vroulike reg

Steek tong uit vir jou kinners.  Snuif ‘n bietjie thinners :shock:

Rook boom    :shock:     Hou jouself geensins in toom

Laat jou beenhare groei.  Ry op ‘n koei

Skakel af jou kop.  Gooi nog ‘n dop

Po*p hard innie straat.  Wees ten volle on-paraat

Eet kerrie.  Gedra jou soos ‘n flerrie.  :lol:

Dis jou dag die.  Wanneer jy in die tuin kan pee.   :wink:

Druk jou irritasies ‘n pit.  Laat niemand op jou kop sit

Vlieg hoog.  Lê laag.  Sit ‘n horrible tattoo op jou maag.  :shock:

Dra rooi oorbelle.  Hang blink goeters aan jou ander los velle.

Celebrate jouself as vrou.  Niemand hoef van jou te hou.!

Kou ‘n chappie.  BUT WHATEVER YOU DO, JUST BE HAPPY!!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.