Feeds:
Bydraes
Comments

Archive for Januarie, 2009

Hallooooo!!

Nou ja mense,  dis “back to reality” vir my.  Ek het ‘n absolute WONDERLIKE,  onvergeetlike vakansie gehad daar onder in die Kaap. Daar is darem niks so lekker as om saam met ou vriende te kuier en oor die ou dae en alles en nog wat te praat.  Oujaarsaand het my vriende en hul bure  ‘n heel [...]

Read Full Post »