Ek is nie 'n skrywer, digter of taalkenner nie. Maar somtyds voel ek dat ek iets het wat ek graag met ander wil deel - soms 'n mooi gedig, soms iets interessants wat ek êrens gelees het, 'n mooi foto of sommer van my eie gedagtes en ervaringe.
My blog bestuur ek maar so "op my manier".
Hoop jy vind iets hier wat jou laat lag, dink of sommer net iets beteken. Lewer asseblief kommentaar as jy so voel!
Dieselfde vir jou!!! Ek hoop jy geniet jouself gate uit!!
Dankie Eendjie, dieselfde vir jou en jou geliefdes! Geniet die res van julle vakansie!
Geniet die nuwe jaar gate uit
Hallo Eendjie!!!
Dieselfde vir jou en joune. Alles wat mooi is en geniet die vakansie.
Geniet dit!!
Allerbeste wense vir 2009!
Dit was ‘n laaaaang vakansie! Lekker 2009 ook vir jou, julle!
Alles wat goed en mooi is vir jou in 2009!
net die beste vir 2009!!
Mooi jaar vir jou Eendjie en hou lekker vakansie!
Kom jy nou nooit weer terug nie Eendjie? Mag 2009 vir jou morsig lekker weees!
Waar is jy? Vier jy 2009 nog steeds dat jy so stil is???
Geniet jou dag en die res van die week