KALENDER
-
-
Nuutste inskrywings
-
Kommentaar
Alta on Optelwoorde – Koos van d… Frans aka Outoppie on Hallooooo!! Frans aka Outoppie on My Liefdes meermin on Hallooooo!! Sheri Friedman (nee … on Mej Suid-Afrika 1963: Louise… -
Snuffelgids!
- 12,700 hits
SOMMER NET…
Ek is nie 'n skrywer, digter of taalkenner nie. Maar somtyds voel ek dat ek iets het wat ek graag met ander wil deel - soms 'n mooi gedig, soms iets interessants wat ek êrens gelees het, 'n mooi foto of sommer van my eie gedagtes en ervaringe. My blog bestuur ek maar so "op my manier". Hoop jy vind iets hier wat jou laat lag, dink of sommer net iets beteken. Lewer asseblief kommentaar as jy so voel!Argiewe
Meta






Sjoe, mooi foto’s
ag man moenie dit invryf nie!!! Nog 365 + 31 + ??? vir my!!! Dalk!!
Geniet dit!!! Ons ry met Jan Tuisbly se karretjie hierdie jaar.
Agge toggie, toggie, toggie……. Ek eet sommer wurms….
Ons MOET ‘n koffie maak voor jy na DAAI plek toe gaan. IIIIIIIIEEEEEKKKK ek is sommer groen.
Hi Riaan, dit IS mooi foto’s nê? So helder, voel of ek sommer my voete daar in Blouberg se sand kan steek. Net jammer daai water is so blêrrie koud!!
Meermin, hoekom moet jy nog so lank wag?
Ogies, dis my eerste Desember vakansie in 14 jaar!!
Pikkelik, het jy al jou nuwe koets gekry? Jy moet vir my vir ‘n “spin” in hom vat. Ek sal jou bel ivm die koffie!!
Julle moet dit sommer vreeslik baie geniet!
Geskenkie vir jou!!!!
Hi hi, kom se gou geseende kersfees voor als te dol gaan, hoop die jaar wat kom net goeie dinge vir jou in hou.
Geseënde Kersfees en ‘n goeie jaar wens ek jou toe!
Geseënde Kersfees en voorspoed vir die nuwejaar vir jou en jou geliefdes!!
Eendjie – ‘n wonderlike Geseënde Kersfees vir jou en jou mense. Ek wens julle vreugde, blydskap en vrede toe! ♥♥♥