Vanoggend oppad werk toe speel hulle die liedjie “I love the nightlife” van Alicia Bridges op die radio en ewe skielik word ek 30 jaar teruggegooi!! Terug na my hoërskooljare op Hermanus, na al my pêlle, die skool, Desember vakansies op Voëlklip Strand, die Driftwood Den op Grotto Beach, die groot stoep van die ou Birkenhead Hotel met [...]
Archive for November 11th, 2008
Disco Fever
Posted in Musiek on Tuesday, November 11, 2008 | 15 Comments »
KALENDER
-
-
Nuutste inskrywings
-
Kommentaar
Alta on Optelwoorde – Koos van d… Frans aka Outoppie on Hallooooo!! Frans aka Outoppie on My Liefdes meermin on Hallooooo!! Sheri Friedman (nee … on Mej Suid-Afrika 1963: Louise… -
Snuffelgids!
- 13,322 hits
SOMMER NET…
Ek is nie 'n skrywer, digter of taalkenner nie. Maar somtyds voel ek dat ek iets het wat ek graag met ander wil deel - soms 'n mooi gedig, soms iets interessants wat ek êrens gelees het, 'n mooi foto of sommer van my eie gedagtes en ervaringe. My blog bestuur ek maar so "op my manier". Hoop jy vind iets hier wat jou laat lag, dink of sommer net iets beteken. Lewer asseblief kommentaar as jy so voel!Argiewe
Meta


