TIME Magazine held a survey to get an idea of what the 10 most memorable books ever written were. They asked 125 award winning writers to participate in the survey and this was the list they ended up with:
Anna Karenina by Leo Tolstoy
War and Peace by Leo Tolstoy
The Adventures of Huckleberry Finn by Mark Twain
Madame Bovary by Gustave Flaubert
The Great Gatsby by F. Scott Fitzgerald
The Stories of Anton Chekhov
Middlemarch by George Eliot
In search of Lost Time by Marcel Proust
Lolita by Vladimir Nabokov
Hamlet by William Shakespeare
http://www.time.com/time/arts/article/0,8599,1578073,00.html













Dit is insiggewend. Films is gemaak van heel party van hierdie boeke.
Ek het darem al vyf van daardie gelees, maar daar is twee waarvan ek nog nooit eers gehoor het nie…
Maar dan is dit wel gedaan Pikkelik! Ek het maar net 3 gelees, maar stel baie belang om “In search of Lost Time” te lees. Ek wil bietjie gaan kyk of ek dit dalk hier in die bib kan kry.
Ek het ook nog net 3 hiervan gelees, tyd om die boekwinkel te besoek
Kyk, ek moet beslis ook by ‘n boekwinkel uitkom! MAAR ek soek eers ‘n CD!
Ekke gaan nie saam praat want ekke lees lately bitter min!!
Geniet jou dag!!
Het darem al Tolstoy en Twain gelees…
Ek het nog net 2 van hierdie boeke gelees! Sal ook bietjie uitkyk vir die ander as ek weer biblioteek toe gaan.
Ek het The Adventures of Huckleberry Finn, The Great Gatsby en Hamlet gelees. Laasgenoemde 2 kom nie naby Huck Finn nie – vir my is Mark Twain se boek (met tekortkoming en al) seker die beste boek wat ek nog gelees het.