Ek het so ‘n rukkie terug op televisie ‘n program gekyk waarin daar melding gemaak is van die “Fainting Goat”. Het toe ‘n bietjie op Wikipedia gaan rondsnuffel om meer te wete te kom oor dié eienaardige bokkies!
“A fainting goat is a breed of domestic goat whose muscles freeze for roughly 10 seconds when the goat is startled. Though painless, this generally results in the animal collapsing on its side. The characteristic is caused by a hereditary disorder called myotonia congenita. When startled, younger goats will stiffen and fall over. Older goats learn to spread their legs or lean against something when startled, and often they continue to run about in an awkward, stiff-legged shuffle.
Slightly smaller than standard breeds of goat, fainting goats are generally 43 to 64 centimeters tall and can weigh anywhere from 27 to 75 kilograms. Their life expectancy is 12 to 15 years.
Every year in October fainting goats are honoured in the Fainting Goat Festival held in Marshall County, Tennessee, USA .”
Oops! Pens en pooitjies….
http://en.wikipedia.org/wiki/Fainting_goat





My genade! .. dis nou vir jou ‘n ding!
Het dit gesien iewers op TV ook – eintlik sommer baie snaaks. Jy kan jou dit kwalik voorstel.
Shame, jinne hulle kry elke keer ‘n tipe van ‘n ’seizure’. Vandaar die stywe trekkings en glasige ogies.
Hoe meer mens dit gaan hulle doen, hoe korter leef hulle.
Onthou julle Etienne van Heerden se boek stoetmeester, soortgelyke fiktiewe bokke genaamd “floubokke” kom daarin voor.
Ek het ook gelees dat hierdie bokkies jare gelede deur skaapboere gebruik is, deur hulle tussen die skape te laat wei om hulle (die skape) teen roofdiere te “beskerm”. Wanneer die roofdiere die trop nader, skrik die bokkies en val neer terwyl die skape weghardloop. Natuurlik is die bokkies dan maklike prooi en het die roofdiere nie die skape agternagesit nie. Foeitog, wat ‘n lewe!
Siestog!