Feeds:
Bydraes
Comments

Archive for Oktober, 2008

Die jagters

 
Na drie maande se wag het ek uiteindelik die foto’s gekry!
Op 9 Julie 2008, twee dae voor sy veertiende verjaarsdag, het Boeta toe uiteindelik sy eerste bokkie geskiet. Soos ek die saak verstaan het hy eers 10 dae se intensiewe skietopleiding van sy oom en neefs ontvang voordat hy kon gaan jag!
 
Alles het goed afgeloop tydens [...]

Read Full Post »

‘n Ware Ster vir Suid-Afrika

Sommer net na aanleiding van dinge wat ’n sekere SA rugbyspeler onlangs kwytgeraak het, net die volgende oor ‘n ware Suid-Afrikaanse sport ster.
Ryk Neethling het  verlede week sy boek, Chasing the Dream bekendgestel. Hy sê onder andere: “Ek dink daar is ‘n beskouing dat ek ‘n suksesvolle glamour boy is vir wie alles in die lewe maklik gekom [...]

Read Full Post »

Kan jy nou meer…..

 

Ek het so ‘n rukkie terug op televisie ‘n program gekyk waarin daar melding gemaak is van die “Fainting Goat”.  Het toe ‘n bietjie op Wikipedia gaan rondsnuffel om meer te wete te kom oor dié eienaardige bokkies!
“A fainting goat is a breed of domestic goat whose muscles freeze for roughly 10 seconds when the goat [...]

Read Full Post »

Verskeepte Hart – Anneldi

 
 
 
Verskeepte hart (21 Julie 2007)
Donker my hart
geboks en verpak
verskeep na ‘n vêr land
anderkant die horison-rand
 
Toegedraai het ek hom verseël
en daarop geskrywe:
“Om te vergeet” al die hartseer tye
 
Pallisade om my hart gebou
om al die hartseer uit te hou
Yskoue blokke staal
Is daar iemand wat dit sal kom haal?
 
Elke droom toegedraai in sellofaan
eens was dit my wentelbaan
Waar is [...]

Read Full Post »

Lewenslesse vir jou Kind

As ouers, vervul ons verskillende rolle in ons kinders se lewe – van vriend(in) en oppasser, tot sjef, chauffeur en verpleegster. Maar een van die mees belangrikste – en een van die mees vervullendste – is die rol van onderwyser.  Ons probeer ons bes om lewenslesse vir ons kinders te leer, beide prakties en filosofies.
 
Om [...]

Read Full Post »