Feeds:
Bydraes
Comments

Archive for Junie, 2008

Sasha

Lekker bederf met haar warmwatersakkie!
7:51vm 07/07/2008
Hallo almal! Dit gaan maar bietjie dol hier by my, kry huidiglik nie juis tyd om te blog nie. Ek wil net laat weet dat dit baie goed gaan met Sasha, sy het heeltemal herstel en is springlewendig (letterlik). Spring alweer oor die tuinhekkie soos ‘n koedoe oor ‘n kampdraad! [...]

Read Full Post »

Gladiator

 
[http://www.youtube.com/v/eBszRsOzZlc&hl=en]
Gladiator is in 2002 genomineer vir 12 Oscar toekennings, waarvan 5 toegeken is.
1.  Beste Fliek
2.  Beste Akteur
3.  Beste Visuele Effekte
4.  Beste Klank
5.  Beste Kostuumontwerp
In the Best Movie of 2002, The Gladiator, there is a scene early in the movie right before the battle with the Germans, worthy of note. After preparing his infantry troops for battle, [...]

Read Full Post »

Sterredank – Chris Chameleon

 
Hierdie een is spesiaal vir Boeta!  
“http://www.youtube.com/v/dfyCBWB02KY&hl=en&fs=1

Read Full Post »

Ver in die ou Kalahari

Die langnaweek van 16 Junie was ons bietjie Namibië toe. My suster en haar man boer in die Aroab distrik in die suide. Ek sê sommer altyd dis by “to-moer-and-gone”, iewers tussen êrens en nêrens, ver weg van dorp en stad. Die pad is geteer tot by Rietfontein (naby Askham) en daarvandaan is dit ongeveer 150km grondpad [...]

Read Full Post »

The serious business of flying…..

Na elke vlug voltooi Qantas vlieëniers ‘n vorm, wat hulle noem die ”gripe sheet”. Hierdie vorm lig die instandhoudingsingenieurs in omtrent alles wat fout is met die betrokke vliegtuig.  Die ingenieurs herstel dan die foute, dokumenteer hul herstelwerk op die vorm, en die vlieëniers bestudeer dan weer die vorm voor die volgende vlug.
Laat daar nooit gesê [...]

Read Full Post »

1000

1000 hits na ‘n maand en een dag!!! 

Read Full Post »

Slagspreuk

         

En dis min of meer die storie van my lewe!!!  
http://www.freewebs.com/ 

Read Full Post »

My droomhuis

Ons MAG mos droom, mag ons nie??   
http://www.bluebeachhousebonaire.com/

Read Full Post »

Ongelukkig? Lees bietjie hier…..

Glo in God, die Skepper, lees die Bybel (sy Woord) en gaan kerk toe op ‘n gereelde basis. 

Probeer so gesond as moontlik lewe. Min dinge sal jou so ongelukkig maak soos swak gesondheid.
Verstaan dat geluk ‘n denkwyse en ‘n wilsbesluit is.
Vergewe en vergeet. As iemand jou seergemaak het – spreek die persoon vry.
As jy kinders het, vertel hulle [...]

Read Full Post »

Al ooit een van hierdie dae gehad?

http://www.s3.amazonaws.com/

Read Full Post »

Older Posts »