Op 19 Februarie vanjaar het Me. Naledi Pandor, Minister van Onderwys, bekend gemaak dat dit die wens van Pres. Thabo Mbeki is dat alle skoolkinders in die toekoms tydens saalbyeenkomste ‘n eed moet aflê om “nasionale trots en eenheid te bevorder.”
Die eed lees as volg: “We the youth of South Africa, recognising the injustices of our [...]
Archive for Mei 27th, 2008
Naledi se “Eed”
Posted in Gedagtes on Tuesday, Mei 27, 2008 | 4 Comments »


