Feeds:
Bydraes
Comments

Archive for Mei 22nd, 2008

Katkenades

Maandagoggend 19 Mei 2008, 7:30.        Blou Maandag…..
So pas by die werk aangekom, gaan maak gou ‘n vinnige draai in die kleedkamer net om te sien of al die grimering darem reg aangesit is vroeër in my ek-kan-nie-glo-dis-al-weer-opstaantyd-nie toestand.  Ok, alles lyk soort van reg – die lipstick op die lippe en die eye-liner op die oë, nie [...]

Read Full Post »

Optelwoorde – Koos van der Merwe

Ek is versot op gedigte en kortverhale.  Lees nie graag “boek” nie, behalwe as dit nie-fiksie of ‘n goeie biografie/outobiografie is.  Is nie eintlik een vir fiksie nie (ek weet ek mis uit op baie, maar ek belowe om daaraan te werk).     
Hierdie gedig van Koos van der Merwe is een van my gunsteling gunstelinge!
 
OPTELWOORDE
tussen dwaaldistels en doringspore
in [...]

Read Full Post »

Prins William gaan trou!!!

                                               
Jammer!  Kon dit nie weerstaan om die een te plaas nie….sien dit maar as ‘n “belated” Aprilgek-grappie.   ;-)   Maar stel jou voor dit gebeur regtig, watse konsternasie sal nie in die die “firm” veroorsaak nie!!

Read Full Post »